Fasiliteite.

Ons perseel bied ruimte vir verskeie funksies en byeenkomste soos konferensies en dag troues. Ons kapel, saal, konferensie fasiliteit en rivier front is alles beskikbaar asook permanente wooneenhede beskikbaar.

Kontak Melany vir besprekings: 0647425610

 

Daar is 14 “bachelor” eenhede te huur op ‘n permanente basis. Hierdie eenhede is ideaal vir ‘n enkelpersoon. Huurders kry ook toegang tot die rustige gronde en rivier vront asook die swembad.

Maak ‘n afspraak vir besigtinging.